Tuisblad arrow Agtergrond & Geskiedenis
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 2148 gaste op die webwerf
Agtergrond en Geskiedenis PDF Druk E-pos

Die Jeug is in 'n Krisis!

 

Die impak van die sosio-ekonomiese klimaat in SA op die jeug - irrelevant van die ras, kultuur, geslag en/of geloof - veroorsaak dat jongmense die behoefte het vir leiding om te verseker dat hul 'n gesonde leefstyl kan geniet. 'n Gesonde leefstyl bestaan nie net uit fisiese gesondheid nie, maar ook geestelik, sosiale en spirituele gesondheid.

 

Die meerderheid van die jeug in SA staar 'n vaal en onseker toekoms in die oë - 93 - 97% van die skoolverlaters sal nie werk kry na hul skool verlaat nie! Youth@HEART deel die regering se bekommernis oor die stygende aantal jeugdigdes betrokkenheid by dwelm misbruik, seksuele verwante probleme, depressie en selfmoorde. Daar is skaars plekke waar 'n jong persoon kan gaan om gratis begeleiding te kry.

 

In Augustus 1995, het Dr Willem Semmelink, die toe direkteur van Pretoria vir Jeug vir Christus, 'n internasionale, multi-kulturele, inter-denominasionele jeug organisie genader is deur 'n mediese sentrum, om te help om die personeel te help met jeug wat in krisis is. Opgelei en met ervaring in jeug ontwikkeling, opleiding en berading sedert 1974, het Dr Semmelink besef dat iets dringend gedoen sal moet oor die behoefte. Van 1995 na 1997, het hy verskeie vrywilligers uit die gemeenskap opgelei om as beraders 'n gratis diens aan die jeug in krisis te kan bied by die voorafgenoemde mediese sentrum. Hy het ook gereël dat verskeie seminare gehou word om die gemeenskap in te lig oor relevante jeug verwante sake soos tienerswangerskappe, tiener depressie en selfmoorde asook dwelmmisbruik


In April 1997, het Dr Semmelink 'n sewejaar plan vir die jeug ontwikkeling bekend gestel aan die raad van Jeug vir Christus (JVC). Die sewejaar plan het ingesluit die daarstelling van 'n jeug krisis sentrum, seminare oor relevante jeug sake om die gemeenskap in te kan lig daaroor, jeug leiers opleidings kursus, 'n vyfjaar jeug ontwikkelings program en opleiding. JVG wou nie betrokke raak by so 'n lang termyn projek, wat hul as 'n baie ambisiuese projek beskou het nie. Nieteenstaande, het Dr Semmelink die sewejaar plan aangepak vanuit sy eie departement.

 

Binne die volgende twee jaar is die jeug krisis sentrum tot stand gebring in Pretoria met die samewerking van ander organisasies en die plaaslike gemeenskappe. Administatiewe en ander  omstandighede het veroorsaak dat Dr Semmelink JVG verlaat het om Youth at HEART Development te stig in samewerking met sy adviserende raad.

 

Na maande se hardewerk, was Youth at HEART Development ge-inkorporeer as 'n geen-wins organisasie ("non-profit organisation") onder seksie 21 van die maatskappye wet, in Mei 1995. Kort daarna was dit ook geregistreer met die Departement van Welsyn, wat Youth at HEART met 'n fondsinsamelingsnommer uitgereik het.

 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2024 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500