Youth at HEART wil graag 'n verskil maak in die gemeenskap deur jongmense te ontwikkel en te koester deur te verseker dat hul spirituele, sosiale, geestelike verstandelike gesondheid hoogste prioriteit is. Dit word gedoen deur verkomende en ondersteunende aksies, so wel as die bestuur van hul krisisse, veral in die areas waar daar 'n gaping is in jeug ondersteuning en ontwikkeling. Die juidige reeks van produkte en dienste is al vanaf 1998 ontwikkel. Hierdie produkte en dienste kan gekatogoriseer word in die volgende fokus areas van die afkorting HEART ("Health through Education, Arts, Recreation and Training). |