Tuisblad Produkte & Dienste Opleiding Formele Opleiding
|
| Hoof Kieslys | ||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| Advertensie |
|---|
Te Huur/Te Koop5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade
|
| Spesiale Aanbod.... |
|---|
|
Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting... |
| Luister saam... |
|---|
|
Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!
Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz. |
| Soekboks |
|---|
| Inteken Vorm |
|---|
| Taal Voorkeur |
|---|
|
| Wies Aanlyn |
|---|
| Formele Opleiding |
|
|
|
| Produkte en Dienste - Opleiding | |
Op versoek van die tersiêre inrigtings, is die Jeug Leiers Ontwikkeling kursus aangepas en word nou as modules oor jeug ontwikkeling aangebied by: UNISA (Departement van Onderwys), die AFM Teologiese Kollege (nou bekend as die Auckland Park Theological Seminary – in kontrak met die Universiteit van Johannesburg), die Berea Teologiese Kollege, die Nazarene Teologiese Kollege, die AFM van SA Teologiese Instituut in Soshanguve en die Hebron Teologiese Kollege.Sedert die begin van 1998, is Dr Semmelink betrokke as 'n gasdosent by verskeie tersiêre inrigtings (insluitend UNISA se department van onderwys, Randse Afrikaanse University (RAU), (AFM Teologiese Kollege - Department of Toegepaste Teologie), asook Nazarene Teologiese Kolleges by Muldersdrift en Vanderbijlpark. Hy is onlangs genader om die Department van Toegepaste Teologie by AFM Teologiese Instituut in Soshanguve, Noord van Pretoria, oor te neem om studente gereed te maak vir voltydse bediening. ![]() Members Pose for a Photo In Junie 2001 is voorstelle gemaak aan tersiêre inrigtings in die VSA en Kenya om ons opleidings kursusse aan hul bekend te stel. Die kursusse is tans beskikbaar met afstands opvoeding (korrespondensie kursesse) Dr Semmelink is ook in sy hoedanigheid genomineer as oorsigter van studente besig met hul Meesters in Teologie, met die spesialisasie op Jeug in die Suid Afrikaanse Teologiese Begeleiding in Johannesburg.
![]() One-on-One Training |
|




Op versoek van die tersiêre inrigtings, is die Jeug Leiers Ontwikkeling kursus aangepas en word nou as modules oor jeug ontwikkeling aangebied by: UNISA (Departement van Onderwys), die AFM Teologiese Kollege (nou bekend as die Auckland Park Theological Seminary – in kontrak met die Universiteit van Johannesburg), die Berea Teologiese Kollege, die Nazarene Teologiese Kollege, die AFM van SA Teologiese Instituut in Soshanguve en die Hebron Teologiese Kollege.
