Tuisblad arrow Agtergrond & Geskiedenis arrow Bevondsing arrow HEART Klub
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 502 gaste op die webwerf
HEART Klub PDF Druk E-pos
Bevondsing

Youth@Heart ClubDie HEART Klub bestaan uit individue en sakepersone wat die visie deel om ‘n gesonde lewenstyl by jongmense te kweek.


Op ‘n gereelde basis word individue en sakepersone na ‘n kort geleentheid genooi waar hulle aan die werksaamhede van Youth@HEART bekend gestel word. Die geleenthede is gewoonlik in die vorm van ‘n ontbyt of ‘n skemerkelkie. (Sien besonderhede van ons eerskomende geleentheid). Verskeie lede is reeds die afgelope 9 jaar lede van die HEART Klub. Lede word natuurlik ook gevra om ander vriende en sakevenote aan Youth at HEART voor te stel en om lede van die HEART Klub te word.


Lede van die HEART Klub onderneem om ten minste vir een jaar ‘n maandelikse bedrag of ‘n eenmalige donasie te skenk.


Terugvoer aan die lede word d.m.v. korrepsondensie gedoen en by ‘n dinee word daar op formele wyse verslag gedoen aan alle donateurs en ondersteuners.

 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2025 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500