Strategie vir die Toekoms |
|
|
|
Die Pad Vorentoe
|
Te gereeld gebeur dit dat organisasies die fout maak dat hul vir almal alles wil wees altyd. Youth at HEART het besef dat dit beter is om te fokus op wat hul goed is mee, en dit dan organies te groei sodat ons kan word wat ons onsself sien wees.
Terwyl ons met jeug krisisse besig was, het ons besef dat voorkoming beter is as genesing. Gereeld eindig mens op om 80% van jou tyd om aan 20% van die jeug krisisse te spandeer. Youth at HEART wil die formule omdraai. Ons wil liewers fokus op die voorkoming van jeug krisisse sodat die 80% by uitgekom kan word voordat hul 'n krisispunt bereik.
Youth at HEART streef daarentoe om die verkose opleier van jeugberaders en jeugleiers te word. Deur beraders op te lei vir die organisasies wat op die 20% van die jeug fokus, en dan nog ook jeugberaders op te lei vir die oorblywende 80% van jeug, bereik ons dus 100% van die jeug.
|