Tuisblad arrow Spesiale Aanbod
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 10 gaste op die webwerf
Kursus vir Jeugberading - Spesiale Aanbod PDF Druk E-pos

Die afgelope 15 jaar het ek duie oorreg gehad om kursusse aan tebied gefokus op jeug ontwikkelikng en die berading van jeug in krisisse. Persone wat die jeug ter harte het soos kerke, skole en tersiÍre instansies, insluitent 4de jaar studente van die departement van Onderwys aan die Universiteit van Pretoria het al die kursus bygewoon. DIe kursus is al deel van die Auckland Park teologiese skool sedert 1999 en hul is tans in kontrak met die universiteit van die Noord-Wes in Potchefstroom. Hul akkrediteer dus tans die kursus. Die kusrus is al dwarsoor Suid-Afrika asook Namibie in 2009 asook in die UAE in Oktober 2010.

 

 Siende dat die jeug baie na aan my hart is - "Youth at Heart" - is dit noodsaaklik vir my dat mense verantwoordelikheid neem vir jeug ontwikkeling en berading, beide professionele en nie-professionele persone, dat hul opgelei en die nodige vaardighede het om die jeug van vandag te verstaan, om 'n korrekte diagnose te kan maak en die jeug te kan bystaan met krissise om te kan verseker dat die inisieŽle krissise nie lei na dwelm misbruik, seksuele wandade, depressie, selfmoord, eet siektes, ens. Die kursus behandel ook die begrip van chemiese wanbalanse soos depressie, ADD/ADHD, so wel as trauma en die terminale sieke. Dit is 'n praktiese kursus - vaardigheidsopleiding - en dus kan dit slegs aangebied word in konak sessies.

 

Om skole en kerke te help, is ek bereid om die kursus teen amper 'n 75% afslag aan te bied, teen slegs R300, insluitende materiaal. Dit sal ongelukkig nie die akkreditasie van die kollege hÍ nie. Die wat wel die akkrediasie benodig, sal ongelukkig die volle bedrag van R1250 moet betaal. Hierdie is 'n eenmalige aanbod, as gevolg van die resessie en sy nagevolge. Verseker asseblief dat die registrasie en betaling voor of op die sperdatum.

 

Die kursus kan enige plek in Suid-Afrika aangebied word, afhangende bywonings getal (vanaf 12 in Gauteng tot 24 by kusgebiede). Die kursus skop af op 'n Vrydag oggend om en by 08h00 tot nie later as 18h00, en hervat dan die Saterdag vanaf 08h00 tot nie later as 16h00.

 

Voel meer as welkom om die aan te stuur vir enige geÔnteresseerde partye.

 

Vir verdere inligting or Youth at HEART Development, kontak my gerus by +27(0)-82-654-3275 of na-ure by +27(0)-12-460-5609.

 

 Vriendelike groete,

 

Willem Semmelink
Uitvoerende Direkteur - Youth@HEART

 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2022 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500