Tuisblad
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 2 gaste op die webwerf
Welkom by Youth@Heart PDF Druk E-pos

Youth at HEART Development het die ontwikkeling van die gesonde jeugdigdes op die hart. Alhoewel gebaseer op Christelike beginsels, het Youth@HEART die mikpunt om almal gelyk te benader, onafhanklik van ras, geslag, kultuur or geloof. Die 'HEART' gedeelte van die naam is 'n afkorting vir wat die organisasie se mikpunt is:

 

"Health through Education, Arts, Recreation and Training"

 

Die letters van die naam HEART staan vir die volgende:

 

 "Health"Om fisiese, geestelike, spirituele en sosiale gesondheid vir die jeug te bewerkstellig
 "Education"

Om die jeug sowel as volwassenes op te lei oor jeug verwante aspekte deur toesprake en seminars

 "Arts"Deur die kunste te gebruik as terapeutiese medium en vir die bou van kruis kulterele verhoudings programme
 "Recreation"Deur die gebruik van pret, speletjies, sport en uitstappies as terapeutiese medium en vir die bou van kruis kulturele verhoudings programme
 "Training"

Deur die verskaffing van opleiding in alle bogenoemde aspekte, insluitend opleiding vir die ontwikkeling van jeug in leierskap posisies, berading, inter-persoonlike verhoudings, kruis kulturele verhoudings en lewensvaardighede


Missie Stelling

"Om 'n verskil te maak aan die gemeenskap, deur die ontwikkeling en koestering van die jeug, en hul spirituele, sosiale, geestelike en fisiese gesondheid te bewerkstellig deur voorkomende en hulpgewende aksies, sowel as die bestuur van hul krisisse."

 

Visie

"Dit is ons visie om 'n gesonde lewenswyse te skep vir jong mense"

 
White Noise and ADD/ADHD PDF Druk E-pos

Easily Distracted? Turn up the White Noise

 

White noise is any gentle, steady, monotonous, peaceful sound like a fan humming or other background sounds that are calming and not stimulating. What are the benefits of white noise for those with ADD / ADHD? Research in Sweden has found that the presence of white noise appears to help distractible ADHD children concentrate and pay better attention while learning. A control group of children without ADHD performed better in silence without the extra background noise. Research in Sweden has found that the presence of white noise appears to help distractible ADHD children concentrate and pay better attention while learning. A control group of children without ADHD performed better in silence without the extra background noise. The report published in the October 2008 Psychological Review .

Lees verder...
 
Parent Guide To Help Children With ADD-ADHD PDF Druk E-pos

ADD/ADHD Parenting Tips

Helping Children with Attention Deficit Disorder


Parent Guide to help children with ADD-ADHDLife with a child with ADD/ADHD can be frustrating and overwhelming, but as a parent there is actually a lot you can do. The symptoms of ADD/ADHD can be controlled and reduced. You have the power to help your child meet his or her daily challenges and channel his or her energy into positive arenas—and at the same time bring greater calm and order to your family home.

 

Children with ADD/ADHD can and do succeed. The earlier and more consistently you address your child’s problems, the more likely their success.

Lees verder...
 
Eksamen druk! PDF Druk E-pos

 

Wanneer kinders met mekaar vergelyk word!

 

Wanneer ‘n mens die voorreg het om ‘n kind in die lewe te begelei is daar ‘n paar aspekte wat ‘n mens ingedagte moet hou:

 

Lees verder...
 
Eksamen Stres PDF Druk E-pos

 

Hoe hanteer ‘n mens stress tydens eksamentye?

 

Skep ‘n aangename atmosfeer van ondersteuning en begrip.

 

Lees verder...
 
Kinder Molestering PDF Druk E-pos

 

Wat is ons verantwoordelikheid wanneer ons weet ‘n kind word gemolesteer?

Wat staan my te doen as ek gemolesteer word?

 

Dit is ‘n baie relevante vraag om dat daar in Suid Afrika 1 uit elke 3 kinders is wat gemolesteer word. 70% van hierdie kinders word deur iemand bekend gemolesteer, ‘n pa/ma, oom/tannie, oupa/ouma, selfs onderwyser/predikant!

 

Lees verder...
 
Rehabilitering & Dissipline PDF Druk E-pos

In enige rehabilitering is dissipline van kardinale belang. Die dwelmafhanklike word letterlik deur sy liggaam se drang na die middel beheer en daarom is dit nodig om hierdie persoon te help in sy proses na herstel. Indien dit aan hom/haar oorgelaat word, sal die drang na die middel gou weer die oorhand of beheer kry, omdat hy/sy nog nie geleer het om hulleself te beheer nie!

 

Lees verder...
 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2018 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500